John Pickard (25 Junie 1913 – 4 Augustus 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent True Grit (1969) en in die televisiereekse Captain Midnight (1954), The Twilight Zone (1959), en The Time Tunnel (1966).
Filmografie Rolprente 1951: Government Agents vs Phantom Legion 1957: Ride a Violent Mile 1961: Gun Street 1969: True Grit
Televisiereekse 1952: Death Valley Days 1954: Captain Midnight 1956: Boots and Saddles 1958: Flight 1959: The Twilight Zone 1961: Gunslinger 1965: Branded 1966: The Time Tunnel
Televisierolprente 1956: Cavalry Patrol
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu