Noam Pitlik (4 November 1932 – 18 Februarie 1999) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Combat! (1962), Barney Miller (1975), Taxi (1978), en The Home Court (1995).
Filmografie Rolprente 1983: Over Here, Mr. President
Televisiereekse 1962: Combat! 1962: I'm Dickens, He's Fenster 1975: Barney Miller 1978: Taxi 1995: The Home Court
Televisierolprente 1968: Fade-In 1976: Charo and the Sergeant 1976: You're Just Like Your Father 1982: One More Try 1985: Day to Day Affairs 1990: Anna 1991: Howie and Rose 1993: Eligible Dentist
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu