James Philbrook (22 Oktober 1924 – 24 Oktober 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thin Red Line (1964) en Sound of Horror (1966), en in die televisiereekse Rescue 8 (1958) en The Investigators (1961).

Filmografie Rolprente 1962: The Wild Westerners 1964: The Thin Red Line 1965: Finger on the Trigger 1965: Son of a Gunfighter 1966: Sound of Horror 1966: The Drums of Tabu 1966: Django, a Bullet for You 1968: I Do Not Forgive... I Kill! 1970: The Last Day of the War 1975: The Killer is Not Alone 1975: If You Shoot... You Live!

Televisiereekse 1957: Man Without a Gun 1958: Rescue 8 1960: The Islanders 1961: The Investigators 1962: The New Loretta Young Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 1984