Alan North (23 Desember 1920 – 19 Januarie 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Highlander (1986), Glory (1989), See No Evil, Hear No Evil (1989), en Lean on Me (1989).

Filmografie Rolprente 1986: Highlander 1989: Glory 1989: See No Evil, Hear No Evil 1989: Lean on Me

Televisiereekse 1963: The Lawbreakers 1981: Love, Sidney 1982: Police Squad! 1986: Tough Cookies 1993: Family Album

Televisierolprente 1953: The Mercer Girls 1983: Trackdown: Finding the Goodbar Killer 1987: Bennett Brothers 1990: Kojak: It's Always Something

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu