Shelly Novack (10 Januarie 1944 – 27 Mei 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Airport (1970) en Vigilante Force (1976), en in die televisiereekse Kung Fu (1972) en Most Wanted (1976).
Filmografie Rolprente 1970: Airport 1976: Vigilante Force
Televisiereekse 1965: The F.B.I. 1972: Kung Fu 1973: Police Story 1976: Most Wanted
Televisierolprente 1970: The Forty-Eight Hour Mile
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu