David Oliver (31 Januarie 1962 – 12 November 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Night of the Creeps (1986) en in die televisiereekse A Year in the Life (1987) en Star Trek: The Next Generation (1987).
Filmografie Rolprente 1986: Night of the Creeps 1988: Defense Play
Televisiereekse 1983: Go 1987: A Year in the Life 1987: Star Trek: The Next Generation
Televisierolprente 1989: Protect and Surf
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu