Frank Parker (29 April 1903 – 10 Januarie 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Romance in the Rain (1934), Transatlantic Merry-Go-Round (1934), Sweet Surrender (1935), en Paris Follies of 1956 (1955).
Filmografie Rolprente 1934: Romance in the Rain 1934: Transatlantic Merry-Go-Round 1935: Sweet Surrender 1955: Paris Follies of 1956
Televisiereekse 1949: Arthur Godfrey and His Friends
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu