James Patterson (29 Junie 1932 – 19 Augustus 1972) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente In the Heat of the Night (1967) en Silent Night, Bloody Night (1972), en in die televisiereekse Play of the Week (1959) en The DuPont Show of the Week (1961).
Filmografie Rolprente 1967: In the Heat of the Night 1971: A Fable 1972: Silent Night, Bloody Night
Televisiereekse 1959: Play of the Week 1961: The DuPont Show of the Week
Televisierolprente 1967: The Winter's Tale
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 1972 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu