Ed Peck (26 Maart 1917 – 12 September 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bullitt (1968) en Heaven Can Wait (1978), en in die televisiereekse Star Trek (1966) en The Invaders (1967).
Filmografie Rolprente 1968: Bullitt 1978: Heaven Can Wait
Televisiereekse 1950: Rocky King, Detective 1951: Major Dell Conway of the Flying Tigers 1965: The Loner 1966: Star Trek 1967: The Invaders 1972: The Super 1974: Hong Kong Phooey 1980: Semi-Tough
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu