Hugh O'Connor (7 April 1962 – 28 Maart 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die televisiereeks In the Heat of the Night (1988).
Filmografie Televisiereekse 1988: In the Heat of the Night
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu