TuS Heeslingen is 'n sportklub uit Heeslingen in die deelstaat Neder-Sakse in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub ook (onder meer) afdelings vir vlugbal, tafeltennis, kegelbal, pluimbal, atletiek, gimnastiek en pilates.
Die klub is in 1906 gestig met die naam MTV Heeslingen. Op 2 Februarie 1946 is daar met Viktoria Heeslingen (gestig in 1922) saamgesmelt om die huidige Turn- und Sportverein Heeslingen te vorm.
Die 2006/07-seisoen was die klub se beste nog ooit deurdat daar na die Oberliga Noord gepromoveer is.
Onlangse ligaposisionering 1993-94 (V) Bezirksoberliga 1ste 1994-95 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 5de 1995-96 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 13de 1996-97 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 9de 1997-98 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 5de 1998-99 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 2de 1999-00 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 7de 2000-01 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 11de2001-02 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 8ste 2002-03 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 2003-04 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 9de 2004-05 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 2de 2005-06 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 5de 2006-07 (V) Verbandsliga Neder-Sakse 1ste 2007-08 (IV) Oberliga Noord
Eksterne skakels Amptelike klubwerf
Heeslingen