duimnael|400px|'n Voorstelling van die wisseling in grondgebied wat deur die Geallieerde en Spilmoondhede beheer is oor die verloop van die oorlog. Geallieerd-beheerde gebiede word in groen en violet vertoon en die Spilgebiede in oranje. duimnael|Die VS-President Franklin D. Roosevelt en die Britse Eerste Minister Winston Churchill tydens die Casablanca Konferensie in 1943. duimnael|Die "Groot 3": Josef Stalin, Franklin D. Roosevelt en Winston Churchill wat by die Teheran Konferensie ontmoet om die Europese Teater van die Tweede Wêreldoorlog in 1943 te bespreek. duimnael|Die Geallieerdes van die Asiese en Stille Oseaan Teaters: Generalissimo Tsjiang Kai-sjek, Franklin D. Roosevelt, en Winston Churchill wat by die Kairo Konferensie ontmoet in 1943. duimnael|Konferensies van die eerste ministers van die Britse dominions William Lyon Mackenzie King (Kanada), Jan Christian Smuts (Suid-Afrika), Winston Churchill (Verenigde Koninkryk), Peter Fraser (Nieu-Seeland) en John Curtin (Australië) op 1 Mei 1944 in Londen. duimnael|Winston Churchill, Franklin D. Roosevelt, en Josef Stalin tydens die Jalta Konferensie in Februarie 1945. duimnael|Clement Attlee, Harry S. Truman en Josef Stalin tydens die Potsdam Konferensie in Julie 1945. duimnael|Oorlogsplakkaat vir die Verenigde Nasies, geskep in 1942 deur die Amerikaanse Kantoor van Oorlogsinformasie, wat die 26 lede van die Geallieerdes toon. duimnael|Oorlogsplakkaat vir die Verenigde Nasies, geskep in 1943 deur die Amerikaanse Kantoor van Oorlogsinformasie. duimnael|'n Britse plakkaat van 1941, wat die lede van die groter alliansie teen Nazi-Duitsland vertoon.
Die Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog (Engels: Allies; Frans: Alliés; Russies: Антигитлеровская коалиция; Chinees: 同盟國) is die lande wat amptelik teen die Spilmoondhede tydens die Tweede Wêreldoorlog gestaan het. Binne die Geallieerdes het die Sowjetunie, die Verenigde State, en die Verenigde Koninkryk as die "Groot Drie" bekendgestaan. Die Amerikaanse president Franklin D. Roosevelt het na die Groot Drie en China as die "Vier polisiemanne van die wêreld" verwys.
Gedurende Desember 1941 het Roosevelt die naam "Verenigde Nasies" (VN) vir die Geallieerdes bedink, en die Declaration by United Nations, op 1 Januarie 1942, was die grondslag van die moderne VN.Douglas Brinkley, FDR & the Making of the U.N. By die Potsdamkonferensie van Julie-Augustus 1945, het Roosevelt se opvolger, Harry S. Truman, voorgestel dat die minsiters van buitelandse sake van China, Frankryk, die Sowjetunie, die Verenigde Koninkryk en die VSA "die vredesverdare en grensskikkings van Europa moes optrek," wat gelei het tot die skepping van die Raad van Minsters van Buitelandse Sake.
Opsomming van Geallieerde oorlogverklarings aan die Spilmoondhede
Na die Duitse inval van Pole Sien ook: Inval van Pole (1939) September 1939 : 1 September 1939 : 3 September 1939 : 3 September 1939,Ordre de la Libération ). Pétain's demand of surrender in 1940 was also legally nullified, as was the Vichy regime as a whole (ref) insluitend: Franse oorsese gebiede : 3 September 1939 : 3 September 1939, insluitend: Brits-Indië Kroonkolonies : 6 September 1939 : 10 September 1939 April 1940 : 9 April 1940 : 9 April 1940
Na die Skynoorlog Sien ook: Skynoorlog : 10 Mei 1940, insluitend
ander Belgiese kolonies : 10 Mei 1940 : 10 Mei 1940, insluitend Nederlands-Indië ander Nederlandse kolonies : 28 Oktober 1940 Koninkryk van Joego-Slawië: 6 April 1941 (onderteken gedeeltelike Driesydige Verdrag op 25 Maart, aangeval deur Duitsland op 6 April)
Na die inval van die Sowjetunie Sien ook: Operasie Barbarossa : 22 Junie 1941 (voorheen neutraal met vriendskaplike verhoudinge met die Spilmoondhede) : 25 Junie 1941 (geannekseer deur die Sowjetunie in 1944)Toomas Alatalu. Tuva. A State Reawakens. Soviet Studies, Vol. 44, No. 5 (1992), bl. 881–895.
Na die Aanval op Pearl Harbor Sien ook: Aanval op Pearl Harbor : 8 Desember 1941, insluitend: Amerikaans-Samoa Guam FilippyneDolan, Ronald E., ed. (1991–20). "Commonwealth Politics, 1935–41", in Philippines: A Country Study. Washington: GPO for the Library of Congress. . Puerto Rico
ander eilandgebiede : 7 Desember 1941 : 8 Desember 1941 :8 Desember 1941 : 8 Desember 1941 : 8 Desember 1941 : 8 Desember 1941 : 8 Desember 1941 : 9 Desember 1941 (in oorlog gewikkel met die Ryk van Japan sedert 1937) : 9 Desember 1941 : 9 Desember 1941 (Regering-in-Asiel): 16 Desember 1941 (Tsjeggiese gebiede deur Duitsland beset sedert 15 Maart 1939.)
Na die Verklaring by die Verenigde Nasies Sien ook: Verklaring by die Verenigde Nasies : 22 Mei 1942 : 22 Augustus 1942 : 14 Desember 1942 : 17 Januarie 1943 : 7 April 1943 : 26 Julie 1943 : 9 September 1943 : 13 Oktober 1943 : 27 Januarie 1944 : 12 Februarie 1944
Na die D-dag : 25 Augustus 1944 : 8 September 1944 : 20 Januarie 1945 : 2 Februarie 1945 : 7 Februarie 1945 : 15 Februarie 1945 : 15 Februarie 1945 : 23 Februarie 1945 : 24 Februarie 1945 : 27 Februarie 1945 : 27 Februarie 1945 : 1 Maart 1945 : 3 Maart 1945 (effektief vanaf 15 September 1944) : 27 Maart 1945 : 11 April 1945 (verklaar net oorlog teen Japan)En consejo de gabinete se firmó el decreto que declara el estado de guerra con el Japón. El Mercurio 12 de abril 1945 (periódico chileno)Quedó aprobada la declaración de guerra al Japón. El Mercurio 13 de abril 1945 (periódico chileno)
Verwysings
Kategorie:Geskiedenis van Australië Kategorie:Geskiedenis van Brasilië Kategorie:Geskiedenis van Frankryk Kategorie:Geskiedenis van Indië Kategorie:Geskiedenis van Kanada Kategorie:Geskiedenis van Nieu-Seeland Kategorie:Geskiedenis van Rusland Kategorie:Geskiedenis van Suid-Afrika Kategorie:Geskiedenis van die Verenigde Koninkryk Kategorie:Geskiedenis van die Verenigde State van Amerika Kategorie:Tweede Wêreldoorlog