Charles Levin (gebore 12 Maart 1949) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Annie Hall (1977), Manhattan (1979), This Is Spinal Tap (1984), en The Golden Child (1986).

Filmografie Rolprente 1977: Annie Hall 1979: Manhattan 1984: This Is Spinal Tap 1986: The Golden Child

Televisiereekse 1987: Karen's Song

Televisierolprente 1980: Brothers 1982: I'd Rather Be Calm 1988: Home Free

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2019