David Healy (15 Mei 1929 – 25 Oktober 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Patton (1970), Supergirl (1984), en Labyrinth (1986).

Filmografie Rolprente 1964: The Finest Hours 1970: Patton 1984: Supergirl 1986: Labyrinth

Televisiereekse 1963: Espionage 1964: Pick the Winner 1965: Court Martial 1965: The Airbase 1967: Baker's Half-Dozen 1968: Joe 90 1969: The Secret Service 1972: Jackanory Playhouse 1974: Wodehouse Playhouse 1982: Bid for Power 1986: Masters of Animation

Televisierolprente 1965: Chicago in the Roaring 20's 1965: Songs of the Wild West 1969: Canada Goose 1976: Panache 1982: The Other Side of the Wall 1983: The Sign of Four 1987: Three Wishes for Jamie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu