Gordon Heath (20 September 1918 – 27 Augustus 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sapphire (1959) en L'aventure, c'est l'aventure (1972).
Filmografie Rolprente 1954: Animal Farm 1956: Man of Africa 1959: Sapphire 1961: My Baby Is Black! 1972: L'aventure, c'est l'aventure
Televisierolprente 1953: The Emperor Jones 1955: Othello
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu