Justin Henry (gebore 25 Mei 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kramer vs. Kramer (1979), Sixteen Candles (1984), en Martin's Day (1985), en in die televisiereeks My Own Worst Enemy (2008).

Filmografie Rolprente 1979: Kramer vs. Kramer 1984: Sixteen Candles 1985: Martin's Day 1998: Locals 2003: My Dinner with Jimi 2007: The Junior Defenders

Televisiereekse 2008: My Own Worst Enemy

Video's 2008: Celebrating Sixteen Candles

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu