Michael Higgins (20 Januarie 1920 – 5 November 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Angel Heart (1987), Dead Bang (1989), School Ties (1992), en State and Main (2000).

Filmografie Rolprente 1958: Edge of Fury 1964: Terror in the City 1970: Wanda 1976: Death Play 1986: On Valentine's Day 1987: Angel Heart 1987: Courtship 1989: Dead Bang 1990: The Local Stigmatic 1992: School Ties 2000: State and Main

Televisiereekse 1949: Academy Theatre 1983: The Firm

Televisierolprente 1960: Rashomon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu