Earl Hindman (20 Oktober 1942 – 29 Desember 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Parallax View (1974), The Taking of Pelham One Two Three (1974), en Silverado (1985), en in die televisiereeks Home Improvement (1991).
Filmografie Rolprente 1969: The Ultimate Degenerate 1974: The Parallax View 1974: The Taking of Pelham One Two Three 1974: Shoot It Black, Shoot It Blue 1985: Silverado
Televisiereekse 1991: Home Improvement
Televisierolprente 1983: Murder in Coweta County 2000: Hopewell 2003: Tim Allen Presents: A User's Guide to 'Home Improvement'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu