Tommy Hollis (22 Maart 1954 – 9 September 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ghostbusters (1984), Moonstruck (1987), Malcolm X (1992), en Léon: The Professional (1994).

Filmografie Rolprente 1984: Ghostbusters 1987: Moonstruck 1990: Astonished 1992: Malcolm X 1994: Léon: The Professional

Televisierolprente 1994: The Vernon Johns Story 1995: The Piano Lesson

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu