Shep Houghton (4 Junie 1914 – 15 Desember 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Dragnet (1951) en The Adventures of Ozzie and Harriet (1952).
Filmografie Televisiereekse 1951: Dragnet 1952: The Adventures of Ozzie and Harriet
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu