Tim Hovey (19 Junie 1945 – 9 September 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Private War of Major Benson (1955), Queen Bee (1955), The Toy Tiger (1956), en Man Afraid (1957).

Filmografie Rolprente 1955: The Private War of Major Benson 1955: Queen Bee 1956: The Toy Tiger 1956: Everything But the Truth 1957: Man Afraid 1957: Slim Carter 1958: Money, Women and Guns

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu