Harold Hecht (1 Junie 1907 – 26 Mei 1985) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Marty (1955), Sweet Smell of Success (1957), Birdman of Alcatraz (1962), en Cat Ballou (1965).
Filmografie Rolprente 1950: The Flame and the Arrow 1951: Ten Tall Men 1952: The First Time 1954: His Majesty O'Keefe 1954: Apache 1955: Marty 1955: The Kentuckian 1957: Sweet Smell of Success 1957: The Bachelor Party 1958: Run Silent Run Deep 1958: Separate Tables 1959: The Devil's Disciple 1962: Birdman of Alcatraz 1962: Taras Bulba 1964: Flight from Ashiya 1965: Cat Ballou 1967: The Way West
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu