Justin Chu Cary (gebore 19 September 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Blindspotting (2018) en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), Jane the Virgin (2014), en Lucifer (2015).
Filmografie Rolprente 2018: Blindspotting
Televisiereekse 1965: Days of Our Lives 2014: Jane the Virgin 2015: Lucifer 2015: HTMAST 2016: We Are Fathers 2019: Black Summer
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense