David Castañeda (gebore 6 September 1988) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sicario: Day of the Soldado (2018) en We Are Unsatisfied (2018), en in die televisiereeks The Umbrella Academy (2019).

Filmografie Rolprente 2007: The Ballad of Esequiel Hernández 2009: Drive-By Chronicles: Sidewayz 2018: Sicario: Day of the Soldado 2018: We Are Unsatisfied 2018: We Die Young

Televisiereekse 2016: Going Dark 2019: The Umbrella Academy

Televisierolprente 2017: Roofers Untitled Paul Attanasio Project

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu