Matt Danner is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Cartoon Monsoon (2003), Xiaolin Showdown (2003), Coconut Fred's Fruit Salad Island! (2005), en Johnny Test (2005).

Filmografie Rolprente 2014: Team Hot Wheels: The Origin of Awesome!

Televisiereekse 2003: Cartoon Monsoon 2003: Xiaolin Showdown 2005: Coconut Fred's Fruit Salad Island! 2005: Johnny Test 2010: Toon Wolf 2010: Le Typewriter 2012: Crazy 'bout... with Shelley and Annie 2012: It's a Toy's Lyfe 2013: Raptor Raptor 2016: Lizzie 2018: Muppet Babies 2018: Legend of the Three Caballeros

Televisierolprente 2013: Earth Versus Everything 2015: Penguin Monster Beach Party 2015: Penguin Halloween Panic 2015: Team Hot Wheels: Build the Epic Race 2015: Team Hot Wheels: The Skills to Thrill

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse animasiekunstenaars Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Geboortes in 1981