Cameron Dallas (gebore 8 September 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Frog Kingdom (2013), Expelled (2014), en The Outfield (2015), en in die televisiereeks American Odyssey (2015).
Filmografie Rolprente 2013: Frog Kingdom 2014: Expelled 2015: The Outfield
Televisiereekse 2013: Cameron Dallas 2014: Astronauts@ 2015: American Odyssey 2016: Chasing Cameron 2018: The World's Edge
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu