Brad Morris (gebore 16 Augustus 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Seeking a Friend for the End of the World (2012) en in die televisiereekse Cougar Town (2009), Bajillion Dollar Propertie$ (2016), en Great News (2017).
Filmografie Rolprente 2012: Seeking a Friend for the End of the World 2017: Handsome: A Netflix Mystery Movie
Televisiereekse 2009: Cougar Town 2014: Playing House 2015: The Shrink 2016: Bajillion Dollar Propertie$ 2016: Dice 2016: Virtually Mike and Nora 2017: Great News
Televisierolprente 2015: WTF America 2015: Salem Rogers 2016: A Bronx Life
Video's 2008: Special Needs 2017: Eddie's Life Coach 2018: Men of Vision
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu