duimnael|Nederlandse huise. duimnael|'n Plaashuis in Wes-Kaap, Suid-Afrika. 'n Huis is 'n gebou waarin mense kan woon. Hulle kan wissel van eenvoudige wonings soos rudimentêre hutte van nomadiese stamme en die geïmproviseerde plakkershutte in plakkerskampe; tot komplekse, vaste strukture van hout, steen, beton of ander materiale wat loodgietery, ventilasie en elektriese stelsels bevat.

Sien ook Gebou

Verwysings

Eksterne skakels

Behuising deur die eeue, animasie deur The Atlantic

Kategorie:Behuising