thumb|260px|Formule 1 logo 2019 Formule 1 Japannese Grand Prix 200px Datum 13 Oktober 2019 Plek Suzuka Internasionale Renbaan Voorste wegspringplek Renjaer Sebastian Vettel Ferrari Tyd 1:27.064 Vinnigste Rondte Renjaer Lewis Hamilton Mercedes Tyd 1:30.983 Podiumplekke 1 Valtteri Bottas Mercedes 2 Sebastian Vettel Ferrari 3 Lewis Hamilton Mercedes
Die 2019 Formule Een Japannese Grand Prix is op 13 Oktober 2019 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Bande Pirelli het die volgende bande aan alle spanne te Suzuka verskaf: Bande vir 'n droë baan Reënbande 55pxHard C1 55pxMedium C2 55pxSag C3 55pxTussen-in 55pxReën
Vrye oefening Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd 1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:28.731 2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:28.807 3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:29.720 4 16 Charles Leclerc Ferrari 1:29.912 5 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:30.046Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd 1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:27.785 2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:27.885 3 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:28.066 4 16 Charles Leclerc Ferrari 1:28.141 5 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:28.376 Vrye oefening 3 afgelas weens dreigende tifoon Hagibis Geen Formule 1-aksie op Saterdag as gevolg van tifoon Hagibis
Kwalifisering
Kort voor die eerste vrye oefening het die FIA aangekondig dat alle aktiwiteite wat Saterdag op die baan sou plaasvind, gekanselleer is weens die naderende tifoon Hagibis. Gevolglik vind die kwalifisering op Sondag plaas, enkele ure voor die hoofwedren. Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster 1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:28.988 1:28.174 1:27.064 1 2 16 Charles Leclerc Ferrari 1:28.405 1:28.179 1:27.253 2 3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:28.896 1:27.688 1:31.628 3 4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:28.735 1:27.826 1:27.302 4 5 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:28.754 1:28.499 1:27.851 * 5 6 23 Alexander Albon Red Bull-Honda 1:29.351 1:28.156 1:27.851 * 6 7 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 1:29.018 1:28.577 1:28.304 7 8 4 Lando Norris McLaren-Renault 1:28.873 1:28.571 1:28.464 8 9 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:29.411 1:28.779 1:28.836 9 10 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:29.572 1:29.144 1:29.341 10 11 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1:29.604 1:29.254 11 12 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 1:29.594 1:29.345 12 13 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1:29.636 1:29.358 13 14 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 1:29.723 1:29.563 14 15 27 Nico Hülkenberg Renault 1:29.619 1:30.112 15 16 3 Daniel Ricciardo Renault 1:29.822 16 17 11 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 1:30.344 17 18 63 George Russell Williams-Mercedes 1:30.364 18 107% tyd: 1:34.593 NQ 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari geen tyd † 19 NQ 88 Robert Kubica Williams-Mercedes geen tyd † Kuipelaan ‡ Notas * Max Verstappen en Alexander Albon het identiese tye in K3 opgestel; Verstappen is voor geklassifiseer omrede hy sy rondtetyd vroeër opgestel het. † Beide Kevin Magnussen en Robert Kubica kon nie 'n tyd in K1 opstel nie. Hulle is met die wedrenbeamptes se diskresie wel toegelaat om deel te neem. ‡ Kubica spring uit die kuipelaan weg omdat hy sy oorlewingsel moes vervang.
Wedren Dit was opvallend dat die geruite vlag wat die einde van die wedren aandui, 'n rondte te vroeg geswaai is, weens 'n tegniese probleem met die ligpanele. As gevolg hiervan is Pérez, wat in die finale rondte met Gasly gebots het, steeds in die negende plek geklassifiseer. Japanse Grand Prix te vroeg afgevlagd na probleem met lichtpaneel
'n Week en 'n half ná die wedren is beide die Renault-jaers gediskwalifiseer weens protes wat deur Racing Point aangeteken is. Daar kon bewys word dat die Renault-renmotor se rembalans outomaties kan verander, terwyl die regulasies bepaal dat die bestuurder sy motor sonder enige hulp van buite moet bestuur. FIA grijpt in: Renault alsnog gediskwalificeerd na Japanse GP
Renuitslag Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte 1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 52 1:21:46.755 3 25 2 5 Sebastian Vettel Ferrari 52 +13.343 1 18 3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 52 +13.858 4 16 4 23 Alexander Albon Red Bull-Honda 52 +59.537 6 12 5 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 52 +1:09.101 7 10 6 16 Charles Leclerc Ferrari 51 +1 rondte 2 8 7 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 51 +1 rondte 9 6 8 11 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 51 +1 rondte 17 4 9 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 51 +1 rondte 12 2 10 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 51 +1 rondte 14 1 11 4 Lando Norris McLaren-Renault 51 +1 rondte 8 12 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 51 +1 rondte 13 13 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 51 +1 rondte 10 14 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 51 +1 rondte 11 15 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 51 +1 rondte 19 16 63 George Russell Williams-Mercedes 50 +2 rondtes 18 17 88 Robert Kubica Williams-Mercedes 50 +2 rondtes Kuipelaan DNF 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 14 Ongelukskade 5 DSQ 3 Daniel Ricciardo Renault 51 Gediskwalifiseer 16 DSQ 27 Nico Hülkenberg Renault 51 Gediskwalifiseer 15
Lewis Hamilton ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte tydens die wedren.
Puntestand na die Grand Prix Renjaers Plek No. Renjaer Span Punte 1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 338 2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 274 3 16 Charles Leclerc Ferrari 221 4 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 212 5 5 Sebastian Vettel Ferrari 212 6 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 76 7 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 73 8 23 Alexander Albon Red Bull-Honda 64 9 18 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 37 10 4 Lando Norris McLaren-Renault 35 Plek No. Renjaer Span Punte 11 3 Daniel Ricciardo Renault 35 – 27 Nico Hülkenberg Renault 35 – 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 35 14 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 31 15 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 21 16 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 20 17 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 8 18 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo Racing-Ferrari 4 19 88 Robert Kubica Williams-Mercedes 1
Vervaardigers Plek Span Punte 1 Mercedes AMG 612 2 Ferrari 433 3 Red Bull 323 4 McLaren-Renault 111 5 Renault 68 6 Toro Rosso-Honda 62 7 Racing Point-BWT Mercedes 58 8 Alfa Romeo-Ferrari 35 9 Haas-Ferrari 28 10 Williams-Mercedes 1
Verwysings
Kategorie:Japannese Grand Prix Japan