Olga Samaroff (8 Augustus 188017 Mei 1948) was 'n Amerikaanse pianis, musiekkritikus, en pedagoog. Haar onderwysers was o.a. die seun van Charles-Valentin Alkan, Élie-Miriam Delaborde. Haar tweede man was die dirigent Leopold Stokowski.Artikel vertaal vanuit die Engelse Wikipedia artikel

Noemenswaardige studente

Richard Farrell Ines Gomez Carrillo (es) Stewart L. Gordon Edith Grosz Natalie Hinderas Bruce Hungerford William Kapell Raymond Lewenthal Eugene List Jerome Lowenthal Carlos Moseley Margaret Saunders Ott Vincent Persichetti Thomas Schippers Claudette Sorel Alfred Teltschik Rosalyn Tureck Alexis Weissenberg

Verwysings

Eksterne skakels Olga Samaroff collection by die Internasionale Klavierargiewe by Maryland; besoek op 12 Julie 2013.

Kategorie:Amerikaanse pianiste Kategorie:Musiekkritici Kategorie:Opvoedkundiges Kategorie:Geboortes in 1880 Kategorie:Sterftes in 1948