Zach Grenier (gebore 12 Februarie 1954) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Fight Club (1999) en in die televisiereekse 24 (2001), Deadwood (2004), en The Good Wife (2009).

Filmografie Rolprente 1987: Kenny 1996: Under the Bridge 1996: Maximum Risk 1999: Fight Club 2006: Rescue Dawn 2014: Free the Nipple

Televisiereekse 1988: Tattinger's 1997: C-16: FBI 2001: 24 2004: Deadwood 2004: Touching Evil 2009: The Good Wife 2019: Devs

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu