Winston James Francis (gebore 28 November 1975) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Fist Fight (2017) en in die televisiereekse Sons of Anarchy (2008), GLOW (2017), en Training Day (2017).
Filmografie Rolprente 2017: Fist Fight
Televisiereekse 2008: Sons of Anarchy 2016: Jean-Claude Van Johnson 2017: GLOW 2017: Training Day
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense