Richard Frank (4 Januarie 1953 – 27 Augustus 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Amadeus (1984) en in die televisiereekse Falcon Crest (1981), Remington Steele (1982), en Anything But Love (1989).

Filmografie Rolprente 1984: Amadeus

Televisiereekse 1981: Falcon Crest 1982: Remington Steele 1989: Anything But Love

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu