Leonard Frey (4 September 1938 – 24 Augustus 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Boys in the Band (1970) en Fiddler on the Roof (1971), en in die televisiereekse Mr. Smith (1983) en Murder, She Wrote (1984).

Filmografie Rolprente 1970: The Boys in the Band 1971: Fiddler on the Roof 1981: Tattoo 1982: The Sound of Murder

Televisiereekse 1981: Best of the West 1983: Mr. Smith 1983: Match Game/Hollywood Squares Hour 1984: Murder, She Wrote 1986: Mr. Sunshine

Televisierolprente 1970: Neither Are We Enemies 1973: Shirts/Skins 1974: Shirts/Skins 1976: Phillip and Barbara

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu