Clement von Franckenstein (28 Mei 1944 – 9 Mei 2019) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Lionheart (1990), Death Becomes Her (1992), The American President (1995), en Take Me Home Tonight (2011).

Filmografie Rolprente 1990: Lionheart 1990: Brush with Death 1992: Death Becomes Her 1992: Body Parts 1995: The American President 1998: Intimate Lives: The Women of Manet 2011: Take Me Home Tonight 2017: The Matadors 2018: Children of Moloch

Televisiereekse 1983: Casablanca 1998: Acapulco H.E.A.T. Sorta Supportive

Televisierolprente 1996: Fugitive X: Innocent Target

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Oostenrykse adel