Bren Foster (gebore 2 November 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Force of Execution (2013), Infini (2015), en Terminus (2015), en in die televisiereeks The Last Ship (2014).
Filmografie Rolprente 2006: Shadow of Sins 2009: Cedar Boys 2011: Bad to the Bone 2011: Boys on Film 6: Pacific Rim 2013: Force of Execution 2015: Infini 2015: Terminus 2018: The First Key Z Block
Televisiereekse 2006: Fight Science 2014: The Last Ship
Televisierolprente 2009: Travelling Warrior
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu