Richard Eastham (22 Junie 1916 – 10 Julie 2005) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente There's No Business Like Show Business (1954), That Darn Cat! (1965), en Battle for the Planet of the Apes (1973), en in die televisiereeks Tombstone Territory (1957).
Filmografie Rolprente 1951: The Six Men 1954: There's No Business Like Show Business 1965: That Darn Cat! 1973: Battle for the Planet of the Apes
Televisiereekse 1957: Tombstone Territory 1975: Wonder Woman 1979: Salvage 1
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu