Lonne Elder III (26 Desember 1927 – 11 Junie 1996) was 'n Amerikaanse skrywer en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Sounder (1972) en in die televisiereekse N.Y.P.D. (1967), A Woman Called Moses (1978), en I'll Fly Away (1991).

Filmografie Rolprente 1972: Sounder 1972: Melinda 1976: Sounder, Part 2 1981: Bustin' Loose

Televisiereekse 1967: N.Y.P.D. 1978: A Woman Called Moses 1991: I'll Fly Away

Televisierolprente 1973: Pomroy's People 1975: Ceremonies in Dark Old Men 1982: Thou Shalt Not Kill 1989: Runaway

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu