James Edwards (6 Maart 1918 – 4 Januarie 1970) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Steel Helmet (1951), The Killing (1956), The Manchurian Candidate (1962), en Patton (1970).
Filmografie Rolprente 1949: Home of the Brave 1951: The Steel Helmet 1951: Bright Victory 1953: The Joe Louis Story 1956: The Killing 1959: Blood and Steel 1962: The Manchurian Candidate 1970: Patton 1972: Doomsday Voyage
Televisiereekse 1967: NBC Experiment in Television 1968: The Outsider
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1970 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu