Teddy Eccles (gebore 9 Junie 1955) is 'n Amerikaanse vervaardiger, regisseur, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In Cold Blood (1967), My Side of the Mountain (1969), en Wag the Dog (1997), en in die televisiereeks Flip My Food with Chef Jeff (2014).

Filmografie Rolprente 1967: In Cold Blood 1969: My Side of the Mountain 1997: Wag the Dog

Televisiereekse 1967: The Herculoids 1976: Dr. Shrinker 2014: Flip My Food with Chef Jeff

Televisierolprente 1974: If I Love You, Am I Trapped Forever?

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu