Liam Dunn (12 November 1916 – 11 April 1976) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente What's Up, Doc? (1972), Papillon (1973), Blazing Saddles (1974), en Young Frankenstein (1974).
Filmografie Rolprente 1972: What's Up, Doc? 1973: Papillon 1974: Blazing Saddles 1974: Young Frankenstein
Televisiereekse 1967: Captain Nice 1969: The Queen and I
Televisierolprente 1973: Koska and His Family 1975: Twigs 1976: Three Times Daley 1976: Ace 1977: The Quinns
Video's 2001: Blazing Saddles: Back in the Saddle
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1976 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu