Leslie Graves (29 September 1959 – 23 Augustus 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Piranha II: The Spawning (1981) en Death Wish II (1982), en in die televisiereekse Mary Tyler Moore (1970) en Capitol (1982).
Filmografie Rolprente 1981: Piranha II: The Spawning 1982: Death Wish II
Televisiereekse 1970: Mary Tyler Moore 1973: Here We Go Again 1982: Capitol
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu