Marianne Gravatte (gebore 13 Desember 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Matt Houston (1982) en The New Mike Hammer (1984).
Filmografie Televisiereekse 1982: Matt Houston 1984: The New Mike Hammer
Video's 1984: Playboy Video Playmate Review 2 1989: Playboy Playmates of the Year: The 80's 1996: Playboy: 21 Playmates Centerfold Collection Volume II
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu