Anne Francine (8 Augustus 1917 – 3 Desember 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Juliet of the Spirits (1965) en Crocodile Dundee (1986), en in die televisiereeks Mission: Impossible (1966).
Filmografie Rolprente 1965: Juliet of the Spirits 1986: Crocodile Dundee
Televisiereekse 1966: Mission: Impossible 1981: Harper Valley P.T.A.
Televisierolprente 1980: Gnomes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu