Taylor Fry (gebore 1 Augustus 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Die Hard (1988) en A Little Princess (1995), en in die televisiereekse Get a Life (1990) en Kirk (1995).

Filmografie Rolprente 1988: Die Hard 1995: A Little Princess

Televisiereekse 1989: Nightingales 1990: Get a Life 1995: Kirk

Televisierolprente 1988: Necessary Parties

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense