Eddra Gale (16 Julie 1921 – 13 Mei 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente 8½ (1963), What's New Pussycat (1965), The Graduate (1967), en Somewhere in Time (1980).

Filmografie Rolprente 1963: 8½ 1963: Tutto è musica 1965: What's New Pussycat 1967: The Graduate 1980: Somewhere in Time

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu