Ileen Getz (7 Augustus 1961 – 4 Augustus 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lovely & Amazing (2001), Changing Lanes (2002), en The Station Agent (2003), en in die televisiereeks 3rd Rock from the Sun (1996).

Filmografie Rolprente 2001: Lovely & Amazing 2002: Changing Lanes 2003: The Station Agent

Televisiereekse 1996: 3rd Rock from the Sun

Televisierolprente 2003: Untitled New York Pilot

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu