Diana Gibson (21 Maart 1915 – 12 Oktober 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Phantom Rider (1936), They Wanted to Marry (1937), Adventure's End (1937), en Behind the Headlines (1937).
Filmografie Rolprente 1936: The Phantom Rider 1936: Dangerous Waters 1937: They Wanted to Marry 1937: Adventure's End 1937: Behind the Headlines
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu