Jody Gilbert (18 Maart 1916 – 3 Februarie 1979) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Never Give a Sucker an Even Break (1941), House by the River (1950), Butch Cassidy and the Sundance Kid (1969), en Willard (1971).
Filmografie Rolprente 1941: Never Give a Sucker an Even Break 1948: Shaggy 1950: House by the River 1969: Butch Cassidy and the Sundance Kid 1971: Willard
Televisiereekse 1952: Life with Luigi
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1979 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu