Jeannie Gaffigan (gebore 9 Maart 1970) is 'n Amerikaanse skryfster, vervaardiger, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse My Boys (2006) en The Jim Gaffigan Show (2015).

Filmografie Rolprente 2002: Maybe It's Me 2006: Be My Oswald

Televisiereekse 2005: Celebrity Charades 2006: My Boys 2015: The Jim Gaffigan Show

Video's 2012: Jim Gaffigan: Mr. Universe

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1970